Valtteri Bottas | |
---|---|
Bottas in 2022.
| |
Geboortedatum | 28 Augustus 1989 |
Geboorteplek | Nastola, Finland |
Nasionaliteit | Fin |
Ou span(ne) | Williams Martini Racing Mercedes AMG Alfa Romeo-Ferrari |
Span in 2024 | Kick Sauber-Ferrari |
Motornommer | 77 |
Inskrywings | 244 (243 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 10 |
Podiums | 67 |
Loopbaanpunte | 1797 |
Voorste wegspronge | 20 |
Vinnigste rondtes | 19 |
Eerste F1-wedren | 2013 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 2017 Russiese Grand Prix |
Laaste wen | 2021 Turkse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2024 Las Vegas Grand Prix |
Laaste seisoen | 2023 |
Verlede jaar plek | 15de (10 punte) |
Valtteri Viktor Bottas (Nastola, 28 Augustus 1989)[1] is 'n Finse professionele motorrenjaer wat vir die Alfa Romeo-Ferrarispan in Formule Een Grands Prix jaag. Hy was van 2013 tot 2016 lid van die Williams F1-span, en het in 2017 by die Mercedes AMG-span aangesluit, en het van 2017 tot 2021 tien Grands Prix vir hul gewen.[2] Bottas is in 2011 as kampioen gekroon in die GP3-reeks vir die Lotus ART-span deur sy spanmaat James Calado en die Nederlander Nigel Melker te verslaan.
Hy woon tans in Monaco.